Akoestiek - Voshaarnooi Cover

Details
Title | Akoestiek - Voshaarnooi Cover |
Author | Akoestiek Musiek |
Duration | 2:44 |
File Format | MP3 / MP4 |
Original URL | https://youtube.com/watch?v=tGmSgdiYm3w |
Description
'n Akoestiese weergawe van Louis van Rensburg se bekende Voshaarnooi. Ons het 'n skuur in 'n stukkie mooi omskep en saam met die naggeluide daar opgeneem. Selfs die Piet-my-vrou het kom saamsing. Vir meer inligting oor 'akoestiek.', besoek www.akoestiek.co.za en volg ons gerus op sosiale media.