MP3JOSS

Appel - Die Boer Hier Binne My (Amptelike Musiekvideo)

Appel - Die Boer Hier Binne My (Amptelike Musiekvideo)

Choose Download Format

Download MP3 Download MP4

Details

TitleAppel - Die Boer Hier Binne My (Amptelike Musiekvideo)
AuthorAppel
Duration4:29
File FormatMP3 / MP4
Original URL https://youtube.com/watch?v=YIVj1_1JWfQ

Description

Hierdie video is moontlik gemaak deur LAEVELD AGROCHEM en CASE.

Luister 'Die Boer Hier Binne My' hier: https://Appel.lnk.to/DieBoerHierBinneMy

Executive Producer: Christoph Kotze
Director/DP/Editor - Christian Wolf, SASC
Cam Assist - Wilhelm van der Westhuizen
Key Grip - Werner Nortjé
Best Boy - Wesley Kruger
Special Effects - Tertius de Lange
SFX assistant - Rasta
Location Manager and PA - Jolene Kilian
Production Manager: Georic Lomas
BTS & Playback: Marco van Deventer
Coleske Group Representative: Paulo Azevedo

Volg Appel op sosiale media:

Facebook - https://www.facebook.com/APPELchristophkotze?mibextid=LQQJ4d
Instagram - https://instagram.com/appelmusiek?igshid=NGVhN2U2NjQ0Yg==
TikTok - https://www.tiktok.com/@appelmusiek1?_t=8hn6wlJewpp&_r=1
____________________________________
Lirieke:

Die oes is groot
Maar die aarbeiders is min
Dit vat ñ sekere boer
Om dit in te bring
Die enigste dobbelspel
Wat die Here goedkeur
Is die boer, is die boerdery

En soms weet jy nie hoekom jy
Doen wat jy doen nie
Dag na dag in die lande
Meer opwaarts as afdraende
Maar Die enigste dobbelspel
Wat die Here goedkeur
Is die boer, is die boerdery

Ja ek bid vir 40 goue oeste
En gesondheid
Mag my vrou en my kinders
My dra deur die swaarste tyd
Dis hier waar ek hoort
Waar ek wil bly
Ja dis vir die boer hier binne my
Dis vir die boerdery

40 vollesirkel lewensoes
Ek weet die gees is sterk
Maar die lyf is moeg
40 jaar in jou woestyn,
40 dae het jy gehoop
40 keer vir die boerdery

Alles het by die Skepper begin
En ñ boer is ñ man wat weet
Sonder God groei niks
Want die Skepper die weet
Ja die Here die weet, dis jou hart
Dis die boerdery

Ja ek bid vir 40 goue oeste
En gesondheid
Mag my vrou en my kinders
My dra deur die swaarste tyd
Dis hier waar ek hoort
Waar ek wil bly
Ja dis vir die boer hier binne my

En Dit reën in koördinate
In hierdie put sonder water
Hierdie lappies land gelap
Hier deur my hart
En ek fluister ek die Onse Vader
Met die Bybel aan my sy
Ja dis vir die boer hier binne my
Dis vir die boerdery

Ek bly hier
Ek is geplant
Ek is geoes
Ek het gerank
Dit is alles vir die boerdery
Dit is alles vir die boerdery

🎧 Just For You

🎵 Shake It To The Max (Fly) - Moliy, Silent… 🎵 Die With A Smile - Lady Gaga & Bruno Mars 🎵 Messy - Lola Young 🎵 Bundy Vision - Media Puzzle 🎵 Catch These Fists - Wet Leg 🎵 Moves Like Jagger - Maroon 5 Feat… 🎵 Can I Gaal Yu - Sickboyrari 🎵 Blinding Lights - The Weeknd 🎵 Grenade - Bruno Mars 🎵 Party Rock Anthem - Lmfao Feat. Lauren… 🎵 Born Again Freestyle - Samba Jean-Baptiste 🎵 Rolling In The Deep - Adele