Barto - Pakkie Mal Berou (Marlboro) (Official Music Video)

Details
Title | Barto - Pakkie Mal Berou (Marlboro) (Official Music Video) |
Author | BartoVEVO |
Duration | 3:22 |
File Format | MP3 / MP4 |
Original URL | https://youtube.com/watch?v=7VrftUjOn88 |
Description
Official Music Video for "Pakkie Mal Berou" by Barto. Download or stream hier – https://selectmusiek.lnk.to/PMB
Follow Barto on Social Media:
Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?id=100075855320009
Instagram - https://www.instagram.com/bartoswiegers/
TikTok – https://www.tiktok.com/@bartoswiegers?_t=8UxI0sYyCYP&_r=1
Select Website – https://selectmusiek.co.za/barto/
DOP/Editor/Colour Grade - Stephan van Huyssteen
Assistant - Thandi Stoltz
Pakkie Mal Berou (Marlboro) | Lirieke
Die eerste sigaret was hallo
Asem jou in en blaas die angs weer uit
Met jou glimlag steek jy my aan
En alles brand, verbrand hier binne my
Rus hier op my lippe vir so 5 minute
Dan voel dit so normaal as jy my so vernietig
Jy ken my beter as die bottel hier langs my
Het ons stories aan die bodem probeer kry
Die twintigste sigaret is al wat ek oor het
Dis al wat ek berou
So gee my nog ‘n pakkie
‘n pakkie Mal berou
Dis al wat ek berou
So gee my nog ‘n pakkie
‘n pakkie Mal berou
Besef jys al wat ek het
Om aan vas te klou
Asvaal stukke van jou val
Almal dink dis doodnormaal
Rus hier op my lippe vir so 5 minute
Dan voel dit so normaal as jy my so vernietig
Jy ken my beter as die bottel hier langs my
Het ons stories aan die bodem probeer kry
Die twintigste sigaret is al wat ek oor het
Dis al wat ek berou
So gee my nog ‘n pakkie
‘n pakkie Mal berou
Dis al wat ek berou
So gee my nog ‘n pakkie
‘n pakkie Mal berou
Dis al wat ek berou
So gee my nog ‘n pakkie
‘n pakkie Mal berou
In ruil vir ‘n pakkie
‘n Pakkie van jou
Music video by Barto performing Pakkie Mal Berou (Official Music Video). (C) 2025 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
#Barto #PakkieMalBerou #H2Oe