Die Heuwels Fantasties - Bietjie Hoop (Amptelike Musiek Video)

Details
Title | Die Heuwels Fantasties - Bietjie Hoop (Amptelike Musiek Video) |
Author | Die Heuwels Fantasties |
Duration | 3:48 |
File Format | MP3 / MP4 |
Original URL | https://youtube.com/watch?v=YRZruBzF1VQ |
Description
Kry nou "Bietjie Hoop" op iTunes hier : www.smarturl.it/okaydeluxe
Ons vat saam met GWK ‘n paar minute om erkenning te gee aan die mense wat sorg dat daar elke dag kos op jou bord is. Die mense wat nie moed verloor nie, nie kla nie, nie stilstaan nie. Vir wie geen uitdaging te groot is nie. Ons kort almal soms net ‘n Bietjie Hoop om te weet dat alles okay gaan wees!
Hierdie is vir Suid-Afrika se boeregemeenskap.
Ons sien wat julle doen en ons waardeer julle.