MP3JOSS

Francois van Coke | DSK (Official)

Francois van Coke | DSK (Official)

Choose Download Format

Download MP3 Download MP4

Details

TitleFrancois van Coke | DSK (Official)
AuthorFrancois Van Coke
Duration2:16
File FormatMP3 / MP4
Original URL https://youtube.com/watch?v=HLtYHeQqJA0

Description

Animated by Ilandré Viljoen van Stellenbosch Academy of Design & Photography.

Dankie aan Ilandré, Stellenbosch Academy of Design & Photography en Wessie van der Westhuizen, hoof van die Multimedia Design Studies Elective by die Stellenbosch Academy of Design & Photography.

Francois van Coke: Vocals
Fred den Hartog: Guitar & vocals
Richard Onraet: Guitar, bass & vocals
Sheldon Yoko: Drums
Produced by Fred den Hartog
Recorded at Sunset Studios by Jürgen von Wechmar
Mixed by Dane Taylor
Mastered by Tim Lengfeld
Written by Francois van Coke and Fred den Hartog

wanaangepaste dominee se kind
verlore in die wind
voorreg voor rewolusie
ek het te veel van die rooi koeldrank gedrink
niks kan my nou stop nie
want ek gee nie meer om nie

eensame geraamte in die kas
geskiedenis, my las
vrees deur die rebellie
oopgevlek en toegewerk
niks kan my nou stop nie
want ek gee nie meer om nie

ek het my shit verloor
dit op die radio gehoor
ek blameer dit op die weer
te veel om mee te deal

ek het my shit verloor
dit op die radio gehoor
sluit toe en steek my weg
want dis te fokkin erg

my ligte paar keer uitgeskop
’n flying kick teen die kop
vir ewig skitterend
sterretjies in die duisternis
ek wil dit nie veg nie
want ek gee nie meer om nie

🎧 Just For You

🎵 Roar - Katy Perry 🎵 Born Again Freestyle - Samba Jean-Baptiste 🎵 Golden - Huntr/X 🎵 Wake Me Up - Avicii 🎵 20 Cigarettes - Morgan Wallen 🎵 Bad Dreams - Teddy Swims 🎵 Afterlife - Alex G 🎵 Someone Like You - Adele 🎵 Deck The Halls - Nat King Cole 🎵 All The Way - Bigxthaplug Feat. Bailey… 🎵 Get Lucky - Daft Punk Feat. Pharrell… 🎵 Blinding Lights - The Weeknd