MP3JOSS

Francois van Coke & Robbie Wessels - BOKBEFOK

Francois van Coke & Robbie Wessels - BOKBEFOK

Choose Download Format

Download MP3 Download MP4

Details

TitleFrancois van Coke & Robbie Wessels - BOKBEFOK
AuthorFrancois Van Coke
Duration3:00
File FormatMP3 / MP4
Original URL https://youtube.com/watch?v=QBVbSP98RI0

Description

Luister BOKBEFOK hier: https://ffm.to/bokbefok

Kry BOKBEFOK merchandise by https://www.vancokes.co.za/

ek is van die platteland
ek’s van die stad
ek kyk blomme in Namakwaland
ek was al op Nuweland
ek’s gedonner by ‘n rugby game
Cravenweek my claim to fame
ek was ‘n brilliant scrummie
maar ek was beter

my pa het vir Kroonstad Wanderers gespeel
my pa het vir Paul Roos se derde span gespeel
ek het meer rugby songs as jy
ek het “Hie’ kommie Bokke” geskryf
(kak man)
Danie Gerber was my buurman
ek ken vir Wahl Baartmann
o, maar ek ken hom ook
wat?
genuine!

met ons krag gekombineer
voel ons ‘n veer
want as die Bokke speel
sit ons, ons verskille neer
met ons krag gekombineer
voel ons ‘n veer
van die plaas tot in die stad
van Gauteng tot in die Groot Gat

BOKBEFOK

kry ek jou die naweek op Nuweland?
Nuweland bestaan nie meer nie
dan kry ek jou by Kings Park
asseblief net nie in Durbs nie
ons kry mekaar by Loftus
ek het die Volkslied daar gesing
jy’t hom seker ook verwoes soos Ard
nee, myne was heel smart
het jy al by ‘n game ge-streak?
ek doen dit elke week
my pa het vir FC Smit geduik
dan was jou pa dik gesuip
my ma het vir Piet van Zyl ge-date
sy was daar toe hy die ref platduik
ek is seker my ma het hom ook ge-date
beteken dit ons is dalk broers?
wow!
genuine!

Spesiale dankie aan Die Bulle en Loftus Versveld!

Francois van Coke & Robbie Wessels: Vocals
Richard Onraet: Vocals, guitar and bass
Pierre de la Porté: Drums
Produced by Richard Onraet
Mixed by Dane Taylor
Mastered by Tim Lengfeld
Written by Robbie Wessels, Francois van Coke and Richard Onraet

DOP & Editor - Eric T Graham
Line Producer & Gaffer - Tehan Buys

Truth Co Entertainment(Dansers):
Alethea du Toit
Reabetswe Monaledi
Stephanie Watt
Desiree Thirion
Theane Willemse
Phelang

🎧 Just For You

🎵 The Giver - Chappell Roan 🎵 Survive - Lewis Capaldi 🎵 Eternity - Alex Warren 🎵 Illegal - Pinkpantheress 🎵 Shake It To The Max (Fly) [Remix]… 🎵 Azizam - Ed Sheeran 🎵 Afterlife - Alex G 🎵 Mystical Magical - Benson Boone 🎵 Sapphire - Ed Sheeran 🎵 Messy - Lola Young 🎵 Midnight Sun - Zara Larsson 🎵 Uptown Funk - Mark Ronson Feat. Bruno Mars